Sale!
, , , ,

Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal FAT 9 Kwartaal 4 2022

R50.00

Die assesseringstaak voldoen aan alle vereistes soos uiteengesit in departementele dokumente.

Sluit slegs FAT 9 (Kontroletoets) in.

Skryftaak apart opgelaai.

Bestaan uit 4 afdelings: 

Begripstoets: E-pos van Hansie aan Grietjie (10 punte)

Gedig: GPS (10 punte)

Visuele teks: Kaart (10 punte)

Opsomming: Wenke vir die veilige gebruik van ‘n GPS (10 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (20 punte)

Totaal: 60 punte

Taak sluit memorandum in. Memorandum sluit kognitiewe vlakke in, plus punte toekenning per vraag.

Sluit ook analise in van hoeveelheid vrae per vlak per afdeling.

Na betaling ontvang u die PDF en Word weergawe sodat u aanpassings kan maak soos skoolwapen, skoolnaam ens.

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram