Sale!
, , , ,

Graad 7 Afrikaans Huistaal Assesseringstaak (FAT5) Kwartaal 2 (2023)

R50.00

Graad 7 Afrikaans Huistaal Assesseringstaak (FAT5) Kwartaal 2 (2023)

Bestaan uit vier afdelings:

Begripstoets: Storie – Die jagtog / Natuurbewaring (10 punte)

Gedig – Kolskoot (10 punte)

Visuele teks: Wêreldwilddag advertensie (10 punte)

Opsomming: Wenke om te volg om wildediere te bewaar (10 punte)

Taalstruktuur en -konvensies: Strokiesprent (20 punte)

TOTAAL: 60 punte

 

*Skryftaak word apart opgelaai , omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)

Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.

Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.

Kognitiewe vlakke van Barret gebruik.

Beskikbaar in Pdf en Word.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram