FAT4: Skryftaak – Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2022)
Tema: ‘n Uitnodiging na ‘n kampnaweek vir spanbou
Bestaan uit die volgende:
Instruksies vir die skryf van ‘n uitnodiging
Kenmerke van ‘n uitnodiging as voorbeeldteks
Kort teks as inleiding.
Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese uitnodiging te ontwerp.
Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (10 punte).
PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.
Prys: R10Â








Yolanda Miller (verified owner) –
Lizaan Smit (verified owner) –