, , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Inskerpingsboekie Graad 4 – 7 (Boekie 1)

(1 customer review)

R50.00

Inskerpingsboekie Graad 4 – 7 (Boekie 1)

Ontwerp om te gebruik as aanvangsfase vir lesse of vir inskerping.

Dit kan ook gebruik word vir verryking en dan ook intervensie.

Kort 5-7 min oefeninge om te doen om te kontroleer of leerders die konsepte verstaan.

30 oefeninge – een vir elke dag van die maand (6 weke)

Sluit die volgende konsepte in: 

  • Direkte en indirekte rede
  • Leestekens
  • Homonieme
  • Versamelname
  • Meervoude
  • Voor-, agtervoegsels en stamme
  • Homofone
  • Verkleining
  • Voorsetsels
  • Byvoeglike naamwoord: Verboë vorm
  • Bywoorde
  • Sinstipes
  • Voegwoorde (saamgestelde sinne)
  • Tussenwerpsels
  • Intensiewe vorme
  • Trappe van vergelyking
  • Tydsvorme
  • Idiome
  • Vergelykings
  • Metafore
  • Beeldspraak
  • Samestellings
  • Sinonieme
  • Antonieme

Memorandum is ook ingesluit – assesseer of laat leerders maatassessering/ self-assessering doen.

Prys: R50

1 review for Inskerpingsboekie Graad 4 – 7 (Boekie 1)

  1. Maria Menton (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

    Very helpful.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram