Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal (HT) Kwartaal 3 (2023)

(2 customer reviews)

R70.00

 

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.

DBE boek vir Gr. 4 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema integrasie – Verskeie legendes en fabels aanlyn (Fabel/mite/legende – skryf ‘n hervertelling)

Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse

Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre

Week 7 – 8: Tema 12 – Hoes en proes (Gedig)

Week 9 – 10: Tema 17 : Hart (Advertensie)

Week 11:        Hersiening

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R70

2 reviews for Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal (HT) Kwartaal 3 (2023)

  1. Nicolene Burger (verified owner)

    zaLimpopo, South Africa

  2. René Jantjies (verified owner)

    zaWestern Cape, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram