Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2023)

Rated 4.40 out of 5 based on 5 customer ratings
(5 customer reviews)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.

Die leesboekie – Luiperdboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.

DBE boek vir Gr. 5 HT en Gr. 5 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies om by ATP vereistes te pas.

Week 1 – 2: Tema 13 – Gedigte vanuit verskeie bronne gebruik (Gedigte)

Week 3 – 4: Tema 7 – Reis saam gedeeltelik gebruik + DBE boek (Weerverslag/weerberig)

Week 5 – 6: Tema 9 – Leef gesond (Taalwerk) Leeswerk – Gr. 5 EAT DBE (Verhalende opstel en drama)

Week 7 – 8: Tema 8/9 – Abu Ali tel sy donkies + Gr. 5 EAT DBE boek (Verslag met visuele beelde)

Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Prys: R70

5 reviews for Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2023)

  1. Rated 4 out of 5

    Anonymous (verified owner)

    ZAKwaZulu-Natal, South Africa

    Its is helpful. But I noticed department books are used as well. We don’t use those books.

  2. Rated 4 out of 5

    Roseline M. (verified owner)

    ZASouth Africa

    Formaat bietjie Klein,maar Kan seker my fout wees as ek dit print.

  3. Rated 4 out of 5

    Zaheera Ameer (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

  4. Rated 5 out of 5

    Hester Schoeman (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

  5. Rated 5 out of 5

    Meline Mafa (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram