Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2023)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.
DBE boek vir Gr. 5 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 10 – ‘n Ou, ou sprokie (Fabel/mite/legende/sprokie – skryf ‘n beskrywing)
Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8: Tema 11 – Kos en advertensies (Advertensie)
Week 9 – 10: Tema 13: Dinge wat verander (Gedig asook uit DBO boek / kletsrym op YouTube- Snotkop)
Week 11: Hersiening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig vir die kwartaal ook aangeheg.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70
Maria Menton (verified owner) –
Good