Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal (HT) Kwartaal 4 (2023)

Original price was: R80.00.Current price is: R60.00.

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.

DBE boek vir Gr. 5 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 15: Goudgeel –  (Skryf ‘n storie)

Week 3 – 4: Tema 16: Sout – (Verslag)

Week 5 – 6: Tema 17: Sirkels – (Aanwysings as inligtingsteks)

Week 7 – 8: Hersiening: Tema 18 en aanvullede oefeninge in Platinum

Week 9 – 10: Eksamens

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Beplanning is ingepas op een bladsy per week om papier te spaar.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R60

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram