Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2023)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – Hase DBO-boek (inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 4 – Vlieg (Novelle/storie)
Week 5 – 6: Tema 1 – Wild (Kortverhaal)
Week 7 – 8: Tema 3 – Proe-proe (Koerantberig)
Week 9 – 10: Tema 5 – Diereplesiere (Gedig)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Prys: R70









Reviews
There are no reviews yet.