Skryfsjabloon: Weerberig (verslag) en weerkaart
Geskik vir Gr. 4 – 7 (selfs ouer leerders kan hierby baat).
17 bladsye + 10 bladsye memo
‘n Bundel van werkstukke wat uit die volgende bestaan:
Kenmerke van weerkaart en weerberig
Begripstoets volgens Barret se vlakke met memorandum (vlakke aangedui in matriks)
Kenmerke invul blad ingesluit
Soekleesspeletjies om die konsepte in te oefen
Skryfsjablone vir die volgende skryfstukke:
–> Weerkaart invul
–> Weerverslag – invul vir oefening + skoon templaat vir beplanning
Skryfsjabloon het ‘n beplanningsbladsy, skryfraamwerk, eerste poging, herlees en redigeer, publiseer, kontrolelys en rubriek aangeheg.
Slegs in PDF beskikbaar om kopiereg van illustrasies te respekteer.
Mag nie op sosiale media versprei word na aankope nie – baie dankie vir u integriteit en ondersteuning.
Prys: R30
Carien (verified owner) –
Minhaal Lakey (verified owner) –
Maria Menton (verified owner) –
Nicely done. Saves me a lot of time.