Sale!
, , , , , , , , , , , , , , ,

Algemene Taalwerkboekie Kwartaal 1 (2023)

(9 customer reviews)

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

Geskik vir Graad 4 – 7 HT of EAT leerders.

Prentryk.

Elke woordsoort het ‘n klein onthoublokkie om leerders te herinner en ‘n paar wenke te gee.

Opgestel volgens 2023 JOP vereistes.

Werkkaarte is pret en leerders is mal daaroor!

Ideaal vir aanvulling / verryking / intervensie.

Gr. 4-5 gebruik vir bekendstelling.

Gr.6-7 gebruik vir intervensie / verryking / individuele werk of aanvang van les.

68 Bladsye wat bestaan uit die volgende konsepte: 

Meestal woordsoorte: 

Ekstra begripstoets: Inligtingsteks
Ekstra begripstoets: Visuele teks
Deurlopende Assessering
Werk met woorde:
Alfabetiese volgorde
Sinonieme
Antonieme
Woordfamilies
Woordsoorte:
Selfstandige naamwoorde
-Meervoud, verkleining, geslag
Abstrakte s.nwe
Soortname
Byvoeglike naamwoorde
-Verbuigings
-Trappe van vergelyking
-Intensiewe vorme
Werkwoorde
-Tydsvorme
-Hoof – en hulpwerkwoorde
Lidwoorde
Voegwoord
Voornaamwoord
Bywoord
Telwoorde

Werk met sinne:
Sinsoorte

Spelling en punktuasie:
Deelteken
Kappie
Lettergrepe

Spelpatrone:
d/t

LW: MEMO AANGEHEG. Gebruik dieselfde skakel (e-pos) en laai af.

KOPIEREG STRENG VOORBEHOU!

SLEGS in PDF om kopiereg van illustreerders se illustrasies te beskerm en respekteer (Lisensies aangekoop vanaf Amerikaanse illustreerders).

GEEN VERSPREIDING WORD TOEGELAAT OP SOSIALE MEDIA OF SKOOLWEBBLAAIE NIE! 

Prys: R70

9 reviews for Algemene Taalwerkboekie Kwartaal 1 (2023)

  1. Annatjie Griesel (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  2. Istvan Dippenaar (verified owner)

    zaSouth Africa

  3. Elna Verhoef (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  4. Amy Kirkbride (verified owner)

    zaWestern Cape, South Africa

  5. Chantelle (verified owner)

    zaSouth Africa

  6. Celente Coetzee (verified owner)

    zaKwaZulu-Natal, South Africa

  7. Melissa Smith (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  8. Anonymous (verified owner)

  9. Maria Menton (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

    Nice

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram