Formele Assessering – (FAT3): Graad 5 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2025)
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks – Dolfyne en seeslange nuwe uitstalling by Port Elizabeth Akwarium (Koerantberig) (15 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Voorblad van boek – Sand, see en dolfyne (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Flapteks van Sand, see en dolfyne (aangepas en bygewerk vir korrekte lengte) (15 punte)
Totaal: 40 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.