Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal FAT 8 Kwartaal 4 (2022)
Skryftaak: Plakkaat
Bestaan uit 11 bladsye wat die volgende insluit:
Voorbeeldteks met eienskappe
Instruksieblad: Ontwerp ‘n inligtingsplakkaat oor ‘n kommunikasiemiddel van jou keuse.
5 bladsye vir die hele skryfproses
Sukseskriteria en herleesblad om te kontroleer of alle eienskappe aangebring is in teks
Rubriek (voorstel – kan eie gebruik indien verkies)
Prys: R20








Reviews
There are no reviews yet.