Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT5) Kwartaal 2 (2023)
Bestaan uit vier afdelings:
Begripstoets: Inligtingsteks: Weerhaan (10 punte)
Gedig (10 punte)
Visuele teks: Weerkaart (10 punte)
Opsomming: Ontwikkeling van die termometer (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Strokiesprent (15 punte)
TOTAAL: 50 punte
*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Zaheera Ameer (verified owner) –
Ashika Maharaj (verified owner) –
Verine Buys (verified owner) –