Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2023)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – ‘n Kat kan ver loop (inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 1 – Maats by die skool (Novelle/storie) – boekie ook beskikbaar
Week 5 – 6: Tema 3 – Ek sien met my oë (Kortverhaal)
Week 7 – 8: Tema 2 – ‘n Kat kan ver loop (Koerantberig)
Week 9 – 10: Tema 5 – Diererympies (gedig)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Prys: R70
Annika Venter (verified owner) –
Die beplanning is baie goed en vergemaklik ons juffrouens se lewens!
Sarie Smuts (verified owner) –
Jani De Lange (verified owner) –
Rozane Scholtz (verified owner) –
Larina Hutton (verified owner) –
Roseline M. (verified owner) –
Al my bekommernisse iets van die verlede.