Sale!
, , , ,

Lesbeplanning Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2022)

Original price was: R100.00.Current price is: R80.00.

Lesbeplanning vir Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2022) – 10 weke.

Week 1 – 8 lesse en week 9 – 10 laaste lesse, hersiening en tyd vir formele assesserings.

Streng belyn met Platinum en JOP (ATP) 2021 – 2023 – temas is dus in volgorde gebruik soos vereis deur ATP’s met die tipes tekste in ag genome.

Bevat woordeskat, spelling, uitkomstes per dag per les, inleiding van ‘n les, asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.

Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.

Prys: R80

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram