, , , , , , ,

Skudblaaie: Afrikaans Huistaal Graad 4 – 7 Kwartaal 3

Rated 4.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R20.00

Skudblaaie: Afrikaans Huistaal Graad 4 – 7 Kwartaal 3

Pakkie met 4 skudblaaie –

1 per graad met Afrikaans en Kwartaal 3 op wat binne-in die boeke geplak kan word om Kwartaal 2 en Kwartaal 3 werk te skei.

Leerders kan dit lekker inkleur op die eerste dag terug, sodat hulle en onnies net rustig weer in roetine kan kom.

Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustreerder te respekteer.

Prys: R20

1 review for Skudblaaie: Afrikaans Huistaal Graad 4 – 7 Kwartaal 3

  1. Rated 4 out of 5

    Navoureen Kerries (verified owner)

    ZASouth Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram