Werkkaartpakkie vir ektra werk wat fokus op idiome en vergelykings.
Bestaan uit 15 bladsye:
4 bladsye met lyste van idiome en hulle betekenisse
5 bladsye met idome werkkaarte in verskillende formate
2 bladsye met lyste van vergelykings
4 werkkaarte van verskillende vergelykings
Memorandums aangeheg.
Prentryk en geskik vir HT of EAT leerders van Graad 4 – 8.
Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustreerders te respekteer.
Prys: R15
Elna Verhoef (verified owner) –
Amy Kirkbride (verified owner) –
Chantelle (verified owner) –
Melissa Smith (verified owner) –
Baie oulik.
Maria Menton (verified owner) –
Great