Sale!
, , , , , ,

Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak 4 – Skryftaak Kwartaal 2 (2022)

(4 customer reviews)

R10.00

FAT4: Skryftaak – Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2022)

Tema: ‘n Uitnodiging vir Gouelokkies

Bestaan uit die volgende:

Instruksies vir die skryf van die uitnodiging

Kenmerke van ‘n uitnodiging as voorbeeldteks

Kort teks as inleiding.

Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese uitnodiging te ontwerp.

Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (10 punte).

PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.

Prys: R10 

4 reviews for Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak 4 – Skryftaak Kwartaal 2 (2022)

  1. Hilary Cupido (verified owner)

  2. Yolanda Miller (verified owner)

  3. Yolanda Miller (verified owner)

  4. Zelandia Thompson (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

    Kan ek asseblief versoek dat julle produkte in normale A4 formaat papier opgesteld word in Word. Die feit dat dit op US letter papier grootte gestel is, gooi al die formatting uit wanneer mens dit wil aanpas (Skoolbesonderhede wil bylas). Nie eers te praat van druk nie, sommige drukkers weier om te druk as die bl grootte op die Dokument nie ooreenstem met die papier grootte wat in die drukker is nie. Ek hou baie van julle produkte maar die bg. veroorsaak vir my groot hoofpyne. Vir die een of ander rede staan daar in ie Dokument se voorbeeld dat “ons oor die see kan spoed”, ek kry dit hoegenaamd nie verander nie, selfs al kry ek die dokument “ge-edit” wil die rooi agtergrond van die woorde nie verander nie, en dit Bly sê “spoed” ipv “jaag” wat ek dink dit eintlik behoort te wees.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram