Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 4 (2023)

R60.00

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Afrikaans Sonder Grense.

DBE boeke vir Gr. 5 HT en EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 17: Diere met of sonder sterte –  (Skryf ‘n storie)

Week 3 – 4: Tema 15: ‘n Wêreld vol kommunikasie – (Verslag / Koerantberig)

Week 5 – 6: Tema 16: Boodskappe – (Aanwysings / Kaarte / Verslag as inligtingsteks)

Week 7 – 8: Hersiening: Tema 18 en aanvullede oefeninge in Afrikaans Sonder Grense.

Week 9 – 10: Eksamens

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Beplanning is ingepas op een bladsy per week om papier te spaar.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R60

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram