Sale!
, , , ,

Projek: Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2022)

R50.00

Teks: Roman – Die seerower se skat (Anna Emm)

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsproses.

Inleidende aktiwiteit: Blokkiesraaisel

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die roman/ skrywer as begeleiding.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n ander voorblad en skryf ‘n resensie oor die boek.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir albei skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Bevat inligting oor die tekstipe asook Anna Emm.

Bevat skakel na onderhoud met Anna Emm.

Boek is nie aangeheg nie – kopiereg te respekteer. Daar is wel ‘n skakel na die boek aanlyn teen R39.

Dit bestaan uit 4 hoofstukke so kan met gemak gelees word in die klas.

Taalgebruik is eenvoudig en maklik om te volg vir Huistaal sowel as EAT leerders.

Sluit rubrieke en memorandum in.

Prys: R50

 

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram